Kleuterskool klere moet gem aklik pas sod at d ie lee rders met gem ak bewee g (prob eer asb wegbeweeg van karakter tipe klere en a sb geen h oë haksko ene ni e “dames”!) Dogte rtjies wat rokki es dra trek asb ‘n ski-pant onde r aan dan is die kl imraam n ie ‘n verl eentheid nie.
GEEN SPEE LGOED WORD TOEGELAAT NIE. Die skool het genoe g om die lee rders mee besi g te hou.
Woen sdae is Sno epie da g. Elke  leerder mag geld (R5) skool toe bring, om vir hulself ‘n lekkertjie te koop. Elke klas het ‘n snoepiebank waar in geld gebank kan wo rd. Betaal by die juffrou of by die kantoor i n. Dit wor d deur di e week in di e kluis toeg esluit en Woen sdae gaa n die sno epiebank klas toe.
Stuur asb vir u kind ‘n waterbottel (gemerk met sy/haar naam) saam skoo l to e!! Ons het ’n watersuiwere r w at gesuiwerde water lewe r.
HEIDI KOMMUNIKASIE | SELFOONNOMMER 082 946 9507 Ons maak gebr uik van klasgroep WhatsApp boodskappe om vi r u nodige inligting deu r te ge e. Hierdie is nie ‘n geselsgroepie nie, slegs belangrike inligting word deurgegee Kommunikasie sal slegs deur die kantoor geskied. Hou asb. kantoorure en telefoon etiket in gedagte. Nuwe se l f oo n no m mer veranderi ng: Baie belangrik indien u selfoon nommer verander laat w eet ons dadelik omrede ‘n databas is en sms basis saamg estel word en verkeerde selfoonnommers kan misverstande oorkom.
Kleuters moet ontbyt eet by die hu is. Pak ‘n gesonde kosbl ik daagl iks met ’n broodjie, vrug, sap en water, wat om 10:00 geëet wor d.
07
Leerders se kle re moet geme rk w ees. Elke leerder het sy/haar eie rakkie. Klere word daar ge bêr e . As leerder se kler e wegra ak en dit is nie ge merk nie aanvaar ons ge en verantwo ordel ikheid daarvo or nie. Verlore klere sal in die houtkis in di e voorpo rtaal wee s. Aan die einde van die kw artaal wo rd onopgeëisd e klere geskenk/verkoop tee n minim ale bed rag.
Lee rders moet asb 1 stelletji e ekstra klere sa ambrin g skool toe. Hulle kry glipsies of bemors hulself en dan wil ons hulle verlee ntheid spaa r.
2.2
Pak asb vir u kind ‘n geso nde kosb lik met ’n toebroodjie en ‘n vrug of ’n jogurt. Stuur ‘n w ater bottel saam. Merk asb die water bottel en kosbl ik.
01
2.1
SPEELGOED
ONTBYT
06

KOS

KLERE

EKSTRA KLERE

WATERBOTTEL
WHATSAPP
SNOEPIE
GEEN medi syn e mag sa am met u kle u ter skool toe ges tuu r wo r d n ie!!

Medikasie

TEL : 013 665 3011 | 082 946 9507
Copyright @ 2024 | HEIDI KLEUTERSKOOL| designed by jacqueline designs