‘n Woord van die Hoof

“Leer ‘n kind vroeg hoe om te leef en hy sal tot sy oudag toe reg leef” - Spr 22:6 Baie welkom by Heidi Kleuterskool!! Ons vertrou dat julle, as deel van die Heidi familie, die ontwikkelingspad van u seun/dogter wat ons tree vir tree saam met elkeen stap tot gr RR - ten volle sal geniet. Saam gaan ons ontdek, leer, ontwikkel, oefen aan motoriese vaardighede en met opgewondenheid uitsien na die ontwikkeling van elke Heidi maat tot ’n unieke individue – reg om die volgende fase van hulle skool loopbaan aan te durf teen die einde van gr RR. Graag wil ek vra dat julle asb die maats gereeld skool toe stuur sodat hulle gewoond kan raak aan die roetine. Hulle skakel sommer vroeg en gemaklik by hulle klassies in as hulle gereeld by die skool is. Ons weet dit is moeilik vir ‘n ouer hart, as maats soms huil in die oggende as julle hulle afgee...maar weet asseblief dat dit vir ons heeltemal normaal is en dat die maats binne 5 minute ophou huil en dan lekker speel en gemaklik is in die klasse en met die maats. Mamma en Pappa: gee die maats ‘n stywe druk en gaan drink ‘n sterk koppie tee of koffie terwyl jou kindjie by Heidi is. Hier by Heidi streef elke personeel lid daarna om ons Heidi maats: Te laat leer met WYSHEID om hulle gedagtes te vorm; Te laat leer met WAARHEID om hulle harte te vorm; Te laat leer met VISIE om die toekoms tegemoet te gaan; Te laat leer met LIEFDE om die wêreld te vorm! Heidi groetnis,

My Juffrou

BOKKIEKLAS
4 - 12 MAANDE
Assistent Christine Zulu
Juffrou Jonette du Plessis
SKAPIEKLAS
1 - 2 JAAR
Assistent Pindile Mahlangu
Juffrou Anique Spires
VISSIEKLAS
1 - 2 JAAR
Assistent Pindile Mgcina
Juffrou Esriane Giesing
OLIFANTJIES | ELEPHANTS
2- 3 JAAR
Assistent Tina Mngomezulu
Juffrou Tjar-Lize Klopper
Shoolhoof Rië tt e Whell e r
Sekretaresse Annette Strauss
TEDDY BEAR CLASS
3 - 4 JAAR
Juffrou Liezl-Monique Bolton-Pretorius
SKOENLAPPERKLAS
3 - 4 JAAR
Juffrou Jean-Marie Nienaber
HASIEKLAS
3 - 4 JAAR
Juffrou Amelia van Moerkerken
KITTEN CLASS
4 - 5 JAAR
Juffrou Angelique du Plessis
Studente Juffrou Thandeka
BYTJIEKLAS
4 - 5 JAAR
Juffrou Lariska Mouton
APIEKLAS
5 JAAR
Juffrou Adri de Witt
MIDDAGSORG
EENDJIEKLAS
1 - 2 JAAR
Assistent Louraine Mokoena
Juffrou Lindie van Vuuren
Juffrou Liezl-Monique Bolton-Pretorius
Juffrou Lindie van Vuuren
Juffrou Tjar-Lize Klopper
Nora Kumalo
Rosina Nkamo
ALGEMENE WERKERS
TERREIN
Isaac Shabangu
Voorsitter Izak Du Toit
Skoolhoof Rië tt e Whell e r
HEIDI KLEUTERSKOOL
BESTUUR RAAD
Dissipline Pieter Kriel
Finansies Joanne Olwagen
Bemarking en Fondsinsameling Pamela Coleman
Bemarking en Fondsinsameling Charl Kühn
Finansies en Admin Annette Strauss
Personeel Verteenwoordiger Angelique du Plessis

‘n Woord van die Hoof

“Leer ‘n kind vroeg hoe om te leef en hy sal tot sy oudag toe reg leef” - Spr 22:6 Baie welkom by Heidi Kleuterskool!! Ons vertrou dat julle, as deel van die Heidi familie, die ontwikkelingspad van u seun/dogter wat ons tree vir tree saam met elkeen stap tot gr RR - ten volle sal geniet. Saam gaan ons ontdek, leer, ontwikkel, oefen aan motoriese vaardighede en met opgewondenheid uitsien na die ontwikkeling van elke Heidi maat tot ’n unieke individue reg om die volgende fase van hulle skool loopbaan aan te durf teen die einde van gr RR. Graag wil ek vra dat julle asb die maats gereeld skool toe stuur sodat hulle gewoond kan raak aan die roetine. Hulle skakel sommer vroeg en gemaklik by hulle klassies in as hulle gereeld by die skool is. Ons weet dit is moeilik vir ‘n ouer hart, as maats soms huil in die oggende as julle hulle afgee...maar weet asseblief dat dit vir ons heeltemal normaal is en dat die maats binne 5 minute ophou huil en dan lekker speel en gemaklik is in die klasse en met die maats. Mamma en Pappa: gee die maats ‘n stywe druk en gaan drink ‘n sterk koppie tee of koffie terwyl jou kindjie by Heidi is. Hier by Heidi streef elke personeel lid daarna om ons Heidi maats: Te laat leer met WYSHEID om hulle gedagtes te vorm; Te laat leer met WAARHEID om hulle harte te vorm; Te laat leer met VISIE om die toekoms tegemoet te gaan; Te laat leer met LIEFDE om die wêreld te vorm! Heidi groetnis,

My Juffrou

BOKKIEKLAS
4 - 12 MAANDE
Assistent Christine Zulu
Juffrou Jonette du Plessis
SKAPIEKLAS
1 - 2 JAAR
Assistent Pindile Mahlangu
Juffrou Anique Spires
VISSIEKLAS
1 - 2 JAAR
Assistent Pindile Mgcina
Juffrou Esriane Giesing
OLIFANTJIES | ELEPHANTS
2- 3 JAAR
Assistent Tina Mngomezulu
Juffrou Tjar-Lize Klopper
Skoolhoof Rië tt e Whell e r
Sekretaresse Annette Strauss
TEDDY BEAR CLASS
3 - 4 JAAR
Juffrou Liezl-Monique Bolton-Pretorius
SKOENLAPPERKLAS
3 - 4 JAAR
Juffrou Jean-Marie Nienaber
HASIEKLAS
3 - 4 JAAR
Juffrou Amelia van Moerkerken
KITTEN CLASS
4 - 5 JAAR
Juffrou Angelique du Plessis
Studente Juffrou Thandeka
BYTJIEKLAS
4 - 5 JAAR
Juffrou Lariska Mouton
APIEKLAS
5 JAAR
Juffrou Adri de Witt
MIDDAGSORG
EENDJIEKLAS
1 - 2 JAAR
Assistent Louraine Mokoena
Juffrou Lindie van Vuuren
Juffrou Liezl-Monique Bolton- Pretorius
Juffrou Lindie van Vuuren
Juffrou Tjar-Lize Klopper
Nora Kumalo
Rosina Nkamo
ALGEMENE WERKERS
TERREIN
Isaac Shabangu
Voorsitter Izak Du Toit
Skoolhoof Rië tt e Whell e r
HEIDI KLEUTERSKOOL
BESTUUR RAAD
Dissipline Pieter Kriel
Finansies Joanne Olwagen
Bemarking en Fondsinsameling Pamela Coleman
Bemarking en Fondsinsameling Charl Kühn
Finansies en Admin Annette Strauss
Personeel Verteenwoordiger Angelique du Plessis
TEL : 013 665 3011 | 082 946 9507
Copyright @ 2024 | HEIDI KLEUTERSKOOL| designed by jacqueline designs
TEL : 013 665 3011 | 082 946 9507
Copyright @ 2024 | HEIDI KLEUTERSKOOL| designed by jacqueline designs